Die Phophonyane-waterval in Eswatini is in die Phophonyaneriver, ‘n boloop van die Komatirivier. Dit is net noord van Piggs Peak in die rigting van Jeppesrif en op die hellings van Kobolondo.

Kategorie:Watervalle in Eswatini Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga