350px|duimnael|Relatiewe groottes van die planete van die Sonnestelsel en verskeie bekende sterre, onder meer van die grootstes bekend: VY Canis Majoris, NML Cygni en UY Scuti. 1. Mercurius < Mars < Venus < Aarde 2. Aarde < Neptunus < Uranus < Saturnus < Jupiter 3. Jupiter < Proxima Centauri < Son < Sirius 4. Sirius < Pollux < Arcturus < Aldebaran 5. Aldebaran < Rigel < Antares < Betelgeuse 6. Betelgeuse < VY Canis Majoris < NML Cygni < UY Scuti

Hierdie lys van grootste sterre is gerangskik volgens hul radius. Die meeteenheid is ’n sonradius (sowat 695 500 km). Sterre met 'n radius van tot 1 000 sonradiusse word aangedui, met 'n paar ander ter vergelyking.

Die presiese volgorde van die sterre is nie honderd persent vasgestel nie: Daar is taamlike onsekerhede oor geraamde waardes en groottes; Die afstand na die verskillende sterre is nie oral ewe seker nie en dit beïnvloed die meting van die groottes; Sommige sterre het ’n uitgebreide atmosfeer, is omring deur stof of pulseer, sodat hul radius nie presies bereken kan word nie; Verskeie ander faktore kan ook die meting van die groottes beïnvloed.

Op dié lys is verskeie voorbeelde van sterre in uiters verre sterrestelsels, wat effens verskillende eienskappe het as die huidige grootste bekende sterre in die Melkweg. Sommige rooisuperreuse in die Magellaanse Wolke het byvoorbeeld na verwagting effens ander beperkende temperature en ligsterktes. Sulke sterre kan perke oorskry deur oor slegs ’n paar maande (of jaar) groot ontploffings of ’n verandering in hulle spektraaltipe te ondergaan.

Die grootste ster wat waarskynlik nog ontdek is, is Stephenson 2-18. As dit in die plek van die Son geplaas word, sal dit tot anderkant Saturnus se wentelbaan strek.

__TOC__

Lys +Grootste sterre in die Melkweg Sternaam Sonradius(Son = 1) Notas Verwysings 2 150 Geleë naby die massiewe oop sterreswerm Stephenson 2, waar 26 rooisuperreuse voorkom. Die radius hier bo is groter as wat sterevolusie voorspel en kan dus onbetroubaar wees 1 940 - 2 169 Aangedui vir grootteverwysing Grootste sterre? ~1 500 Teoreties die limiet van stergroottes in die Melkweg RSGC1-F01 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.VY Canis Majoris 1 420 ± 120 Is voorheen as die grootste bekende ster beskryf gebaseer op ’n radius van sonradiusse.CM Velorum 1 416 AH Scorpii 1 411 ± 124 RSGC1-F06 1 382 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.CD-26 5055 1 280 AS Cephei 1 263 RSGC1-F10 1 246 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.Westerlund 1-237 (Westerlund 1 BKS B) 1 241 IRC-10414 ~1 200 V517 Monocerotis ~1 196 PZ Cassiopeiae 1 190 BC Cygni 1 187 'n Ouer studie met meer besonderhede gee 'n waarde van vir die jaar 2000, en vir die jaar 1900.MY Cephei 1 135 Ouer ramings was tot 2 440 sonradiusse, gebaseer op baie koeler temperature.RSGC1-F02 1 128 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1. Jupiter se wentelbaan Aangedui vir grootteverwysing V766 Centauri Aa 1 110 'n Seldsame veranderlike geelsuperreus.RW Cygni 1 103 RSGC1-F04 1 100 - 1 500 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.RT Carinae 1 090 V384 Persei 1 088 UU Persei 1 079 R Fornacis 1 078 V396 Centauri 1 070 - 1 145,31 HD 126577 1 066 V1300 Aquilae (IRC-10529) 1 059 HaroChavira 1 1 058 V602 Carinae 1 050 WX Piscium 1 044 KU Andromedae (IRC +40004) 1 044 RSGC1-F11 1 032 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.KY Cygni 1 032 - 1 420 RW Leonis Minoris 1 028 V346 Puppis 1 025 RSGC1-F13 1 017 - 1 430 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.CK Carinae 1 013 - 1 060 KW Sagittarii 1 009 RSGC1-F07 1 006 Geleë in die oop sterreswerm RSGC1.V349 Carinae 1 002 Die volgende sterre met groottes onder 1 000 sonradiusse word aangedui ter vergelykingRW Cephei 940 LL Pegasi 869 BI Cygni 851 - 1 240 UY Scuti 825 - 1 708 Die hoogste skatting vir UY Sct is hoër as wat volgens sterevolusie voorspel word. Die rede hiervoor is nie duidelik nie.Betelgeuse (α Orionis) 764 - 1 021 Tiende helderste ster in die naglug.Antares A (α Scorpii) 680 Veertiende helderste ster in die naglug.Mira A (ο Ceti) 541 Mars se wentelbaan 322 - 323 Aangedui vir grootteverwysing Pistoolster (V4647 Sagittarii) 306 Rasalgethi A (α Herculis) 284 - 264 214 Aangedui vir grootteverwysingEnif (ε Pegasi) 210,4 - 210,7 Deneb (α Cygni) 203 Agttiende helderste ster in die naglug. Mercurius se wentelbaan 82,9 - 84,6 Aangedui vir grootteverwysing Vega (α Lyrae) 2,726 - 2,418 Die vyfde helderste ster in die naglug. Son 1 Die grootste voorwerp in die Sonnestelsel. Aangedui vir grootteverwysing

+Grootste sterre in die Magellaanse Wolke Sternaam Sonradius(Son = 1) Sterrestelsel Notas VerwysingsWOH G64 1 540 Die ster is omring deur 'n groot stofwolk. WOH S170 1 461 Groot Magellaanse Wolk HD 269551 1 439 Groot Magellaanse Wolk HV 12463 1 420 Groot Magellaanse Wolk 1 390 Groot Magellaanse Wolk Nadere ondersoek is nodig om die helderheid en radius met groter sekerheid vas te stel. HV 888 1 374 Groot Magellaanse Wolk LMC 23095 1 280 Groot Magellaanse Wolk 1 275 Groot Magellaanse Wolk LMC 145013 1 234 Groot Magellaanse Wolk HV 5618 1 163 Groot Magellaanse Wolk LMC 25320 1 156 Groot Magellaanse Wolk SMC 18592 1 129 Groot Magellaanse Wolk SP77 21-12 1 103 Groot Magellaanse Wolk [W60] D44 1 063 Groot Magellaanse Wolk

+Grootste sterre in M31 en M33 Sternaam Sonradius(Son = 1) Sterrestelsel Notas Verwysings 1 479 Die radius van al die sterre in dié sterrestelsels is bereken volgens bolometriese helderheid en effektiewe temperatuurLGGS J004514.91+413735.0 1 324 LGGS J004125.23+411208.9 1 302 Andromeda-sterrestelsel LGGS J013350.62+303230.3 1 283 Driehoeksterrestelsel LGGS J003951.33+405303.7 1 272 Andromeda-sterrestelsel LGGS J004124.80+411634.7 1 240 Andromeda-sterrestelsel LGGS J004035.08+404522.3 1 230 Andromeda-sterrestelsel LGGS J013409.63+303907.6 1 182 Driehoeksterrestelsel LGGS J013352.96+303816.0 1 182 Driehoeksterrestelsel LGGS J004047.22+404445.5 1 162 Andromeda-sterrestelsel LGGS J004428.48+415130.9 1 130 Andromeda-sterrestelsel LGGS J013335.90+303344.5 1 104 Driehoeksterrestelsel LGGS J013358.54+303419.9 1 103 Driehoeksterrestelsel LGGS J013336.64+303532.3 1 102 Driehoeksterrestelsel LGGS J013241.94+302047.5 1 083 Driehoeksterrestelsel LGGS J004059.50+404542.6 1 071 Andromeda-sterrestelsel LGGS J013430.75+303218.8 1 067 Driehoeksterrestelsel LGGS J013314.31+302952.9 1 067 Driehoeksterrestelsel LGGS J013412.27+305314.1 1 063 Driehoeksterrestelsel LGGS J013328.17+304741.5 1 063 Driehoeksterrestelsel LGGS J013233.77+302718.8 1 085 Driehoeksterrestelsel LGGS J013307.60+304259.0 1 081 Driehoeksterrestelsel LGGS J013305.48+303138.5 1 046 Driehoeksterrestelsel LGGS J013351.47+303640.3 1 034 Driehoeksterrestelsel LGGS J013303.54+303201.2 1 027 Driehoeksterrestelsel LGGS J004047.82+410936.4 1 010 Andromeda-sterrestelsel LGGS J013344.10+304425.1 1 007 Driehoeksterrestelsel

Sien ook Sterrekundeportaal Lys van naaste sterre Lys van helderste sterre

Verwysings

Eksterne skakels Giant Stars ’n Interaktiewe webtuiste wat stergroottes vergelyk BBC News Drie grootste sterre geïdentifiseer 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Lyste van sterre