Gørild Mauseth (gebore 24 April 1972) is 'n Noorse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Burnt by Frost (1997) en Karenina & I (2017).

Filmografie Rolprente 1997: Burnt by Frost 2000: Passing Darkness 2000: Cabin Fever 2017: Karenina & I

Televisiereekse 2017: Monster

Televisierolprente 2006: Living in a Minefield

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Noorse aktrises van die 20ste eeu