Lisa Loven Kongsli (gebore 23 September 1979) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Force Majeure (2014), Løvekvinnen (2016), Wonder Woman (2017), en Justice League (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Force Majeure 2016: Løvekvinnen 2017: Wonder Woman 2017: Justice League 2019: Giraffe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu