Kristofer Hivju (gebore 7 Desember 1978) is 'n Noorse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing (2011), After Earth (2013), en Force Majeure (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2011: The Thing 2013: After Earth 2013: Lysleite 2014: Force Majeure 2015: Bit Ballerina Bulldog 2016: The Last King Mango: Lifes Coincidences Fearless: The egg that saved a million lives
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2015: Øyeblikket 2019: Twin
Video's 2011: Din Tur
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 20ste eeu