Lasse Lindtner (gebore 7 Maart 1955) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Vestavind (1994) en Aber Bergen (2016).

Filmografie Rolprente 1991: Buicken - store gutter gråter ikke 1994: Det var en gang

Televisiereekse 1994: Vestavind 2000: Vazelina hjulkalender 2002: Holms 2015: Anno 2016: Aber Bergen

Televisierolprente 1984: Du har ikke en sjans - ta'n! 1986: Skal det vere ein dans? 1987: Carl Lange

Video's 2007: Norske sjøfolk

Eksterne skakels

Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 20ste eeu