Tarjei Sandvik Moe (gebore 24 Mei 1999) is 'n Noorse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An Affair (2018) en Gledelig Jul (2020), en in die televisiereeks Skam (2015).
Filmografie Rolprente 2018: An Affair 2020: Gledelig Jul
Televisiereekse 2015: Skam 2019: Østkant/Vestkant
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu