Fridtjov Såheim (gebore 2 Julie 1968) is 'n Noorse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Art of Negative Thinking (2006), Victoria (2013), en The Wave (2015), en in die televisiereeks Lilyhammer (2012).
Filmografie Rolprente 2003: Jonny Vang 2005: Kissed by Winter 2006: The Art of Negative Thinking 2009: Rottenetter 2012: Into the Dark 2013: Victoria 2014: Captain Sabertooth and the Treasure of Lama Rama 2014: A Swan Lake 2015: The Wave
Televisiereekse 2004: Skolen 2004: Linus i Svingen 2009: En god nummer to 2010: Den unge Fleksnes 2012: Lilyhammer 2014: Samurai Sikkerhet 2018: Roeng 2019: En får væra som en er
Video's 2004: Bok kokken
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu