Alisha Boe (gebore 6 Maart 1997) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 68 Kill (2017) en in die televisiereekse Ray Donovan (2013), Casual (2015), en 13 Reasons Why (2017).

Filmografie Rolprente 2017: 68 Kill 2019: Poms 2019: Yes, God, Yes

Televisiereekse 2013: Ray Donovan 2015: Casual 2017: 13 Reasons Why 2017: 13 Reasons Why: Beyond the Reasons

Video's 2016: Horny Af 2018: 13 Reasons Why: Discovering Jessica Davis 2018: 13 Reasons Why: Justin Foley - Not Your Typical Jock 2018: Shawn Mendes & Zedd: Lost in Japan

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu