Mona Fastvold (gebore 7 Maart 1981) is 'n Noorse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sleepwalker (2014), The Childhood of a Leader (2015), Vox Lux (2018), en The World to Come.
Filmografie Rolprente 2014: The Sleepwalker 2015: The Childhood of a Leader 2018: Vox Lux 2019: The Mustang The World to Come
Televisiereekse 1998: Smørøyet
Video's 2008: Fault Lines
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu