Kjersti Holmen (8 Februarie 1956 - 26 September 2021) was 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente S.O.S. (1999) en People in the Sun (2011).

Filmografie Rolprente 1985: Orion's Belt 1990: Twice Upon a Time 1994: Bikinisesongen 1995: Shut Up and Listen! 1996: Gåten Knut Hamsun 1996: Body Troopers 1999: S.O.S. 2004: Chlorox, Ammonium and Coffee 2011: People in the Sun 2019: Skal dere gå allerede?

Televisiereekse 1998: Wesensteen

Televisierolprente 1984: Siste tog til Påfuglland 1989: Canto libre 1990: Den spanske flue 1994: Beslutningen 1994: Læraren

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Noorse aktrises van die 20ste eeu