Amrita Acharia (gebore 24 Desember 1987) is 'n Britse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Yours (2013) en Missing Link (2019), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en The Good Karma Hospital (2017).
Filmografie Rolprente 2013: I Am Yours 2014: Camouflage 2017: Sasural 2018: Welcome to Curiosity 2018: Genesis 2018: White Chamber 2019: Missing Link
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2017: The Good Karma Hospital
Televisierolprente 2018: Sibi and Dan
Video's 2011: Game of Thrones: Costumes 2011: Making of Game of Thrones
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987