Andrea Berntzen (gebore 25 Februarie 1998) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Utøya: July 22 (2018) en in die televisiereeks HasBeen (2018).

Filmografie Rolprente 2018: Utøya: July 22

Televisiereekse 2018: HasBeen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu