Trond Peter Stamsø Munch (gebore 13 November 1960) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Piratene (1983), Landstrykere (1990), Shipwrecked (1990), en The 12th Man (2017).
Filmografie Rolprente 1983: Piratene 1990: Landstrykere 1990: Shipwrecked 2017: The 12th Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 20ste eeu