Henrik Holm (gebore 12 September 1995) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tunnelen (2019) en in die televisiereekse Skam (2015) en Hei Briskeby (2017).
Filmografie Rolprente 2019: Tunnelen
Televisiereekse 1965: Kveldsnytt 2015: Skam 2017: Hei Briskeby
Eksterne skakels
Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense