Pål Sverre Hagen (gebore 6 November 1980) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kon-Tiki (2012), Ragnarok (2013), In Order of Disappearance (2014), en What Happened to Monday (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Troubled Water 2009: The Storm in My Heart 2011: I Travel Alone 2012: Kon-Tiki 2012: Seile sin egen sjø 2013: Ragnarok 2014: In Order of Disappearance 2016: Department Q: A Conspiracy of Faith 2017: What Happened to Monday 2018: Lifeboat 2019: Amundsen 2019: Operasjon Mumie
Televisiereekse 2017: Valkyrien 2019: Exit
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu