Aksel Hennie (gebore 29 Oktober 1975) is 'n Noorse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Uno (2004), Headhunters (2011), en Hercules (2014).
Filmografie Rolprente 2003: Jonny Vang 2003: Buddy 2004: Uno 2008: Kurt Turns Evil 2011: Headhunters 2011: Age of Heroes 2012: 90 Minutes 2013: Pioneer 2014: Hercules 2015: Last Knights 2017: Ekspedisjon Knerten 2018: The Congo Murders
Televisiereekse 2000: Sone 2 2020: White Wall
Televisierolprente 2015: Til topps i Hollywood
Video's 2012: Behind Headhunters 2014: Hercules and His Mercenaries 2014: Hercules: Weapons! 2014: Hercules: The Bessi Battle 2015: Ares III: The Right Stuff 2016: Occupy Mars: Casting and Costumes of 'The Martian''' 2019: Shepard Team: The Cast of 'The Cloverfield Paradox'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 20ste eeu