Thomas Hayes (gebore 7 Maart 1997) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Skam (2015), The River (2017), en Ingen Retur (2018).
Filmografie Televisiereekse 2015: Skam 2017: The River 2018: Ingen Retur 2018: Han heter ikke William
Video's 2018: K-391 & Alan Walker Feat. Julie Bergan & Seungri: Ignite
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu