duimnael|regs|300px|Christen Dalsgaard, 1866 Christen Dalsgaard (Skive, 30 Oktober 1824 - Sorø, 11 Februarie 1907) was 'n Deense realistiese skilder. Hy is die bekendste vir sy landskapskilderye. .https://www.kulturarv.dk/kid/VisKunstner.do?kunstnerId=310&wsektion=alle

Lewe Hy studeer aan die Koninklike Deense Akademie vir Kuns (Kopenhagen), en was professor aan die Sorø Akademi.

Geselekteerde skilderye

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Deense skilders Kategorie:Geboortes in 1824 Kategorie:Sterftes in 1907