Die Fraser-waterval aan die Wildekus van die Transkei bestaan uit drie stroomversnellings.
Hierdie waterval se drie terrasse in die Mkozirivier lê in ‘n digbebosde gebied op ‘n afstand van 22 km van die strandoord Embotyi (Mbotyi) in die omgewing van Lusikisiki in Pondoland. Dit is by die ruitverwysing . Toeriste kom selde by die waterval omdat dit so moeilik bereikbaar is.
Ander watervalle in die direkte omgewing Magwa-waterval Mfihlelo-waterval Mateku-waterval Ntentule-waterval Mlambomkulu-waterval
Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika