Die Terblanzboom (Faurea macnaughtonii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus. Dit kom voor vanaf Knysna tot in Eswatini. Hierdie boom is seldsaam en sy FSA-nommer is 74.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Faurea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika