Synnøve Macody Lund (gebore 24 Mei 1976) is 'n Noorse joernalis, rolprentresensent, model, aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headhunters (2011), Haunted (2017), en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Black Widows (2016) en Ragnarök (2020).

Vroeë lewe Lund is op 24 Mei 19766 in Stord, Noorweë gebore. Sy het 'n graad in televisieproduksie en rolprentstudies.

Filmografie Rolprente 2011: Headhunters 2012: Seile sin egen sjø 2017: Haunted 2018: The Girl in the Spider's Web

Televisiereekse 2016: Black Widows 2020: Ragnarök

Video's 2012: Behind Headhunters

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu