duimnael|250px|Groot-Winterhoekberge gesien vanaf die dorp Tulbagh in Die Land van Waveren duimnael|250px|Groot-Winterhoekpiek, indrukwekkend op 2077 m, bo die noorde van die Breederiviervallei. Die Groot-Winterhoekberge is 'n bergreeks wat deel is van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die hoogste punt in die bergreeks is 2077 m hoog en is net noord van Tulbagh en staan bekend as die Groot-Winterhoekpiek. Die Groot-Winterhoek wildernisarea is 30 608 hektaar groot en word deur CapeNature bestuur. Daar is watervalle, swemgate, skoon riviere en bergwildernis in die area.
Sien ook Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap.
Verwysings
Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap