Moss kan verwys na:
Mense Arnold Moss (1910–1989), Amerikaanse akteur Carrie-Anne Moss (gebore 1967), Kanadese aktrise en vervaardiger Casey Moss, Amerikaanse akteur Cecil Moss (1925–2017), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Colin Moss, Suid-Afrikaanse televisie-aanbieder Cullen Moss, Amerikaanse akteur en vervaardiger Ebon Moss-Bachrach (gebore 1977), Amerikaanse akteur Elisabeth Moss, Amerikaanse aktrise en vervaardiger Jesse Moss (gebore 1983), Kanadese akteur Stirling Moss (1929–2020), Britse renjaer
Plekke Moss, stad in Noorweë Moss Jernverk, ystersmeltwerk in Moss