Den svenska björnstammen (Sweeds vir "Die Sweedse beerstam") is 'n Sweedse musikale pop-techno-groep uit Norrköping. Dit is in 2010 gestig en bestaan uit Dan Brännvall, Kim Dahlberg, Petter Frisendahl, Ambjörn Göransson, Mattias Göransson, Klas Isaksson en Åke Olofsson. Die groep het 'n platekontrak met Pope Records wat sedert 2009 'n spesiale verspreidingsooreenkoms met Universal Music Sweden het.
Geskiedenis Die groep was een van drie finaliste vir die Metro on Stage-musiekkompetisie. In 2011 het dit 'n deurbraak gehad met die liedjie "Vart jag mig i världen vänder" ("Waarookal ek my in die wêreld wend"), wat ses weke lank die eerste posisie op die Sweedse nasionale trefferlys Sverigetopplistan beklee . Die groep se volgende enkel, "Svalkar vinden" ("Verkoel die wind") en "Trumma Trumma" ("Trom trom"), het ook die trefferelys behaal.
Diskografie
Albums Jaar Album Piekposisies SWE 2012 Ett fel närmare rätt (af: Een fout nader aan reg) 12 2014 I förhållande till (af: In verhouding met) 22 2014 Country (af: Land) 9 2019 Iskanten 30
EP's
2008: Classics 2010: Dansmusik EP (Dansmusiek EP )
Enkels Jaar album Piekposisies SWE 2011 "Vart jag mig i världen vänder" (af: Waarookal ek my in die wêreld wend) 1 "Svalkar vinden" (af: Verkoel die wind) 34 2012 "Trumma trumma" (af: Trom trom) 58 2012 "I förhållande till" (af: In verhouding met) - 2019 "När jag blundar vill jag vara nån annan" (af: Wanneer ek my oë toemaak, wil ek iemand anders wees) -
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:AS1-bronne in Sweeds (sv) Kategorie:Sweedse musiekgroepe