Die Platorandboekenhout (Faurea galpinii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus. Dit kom voor in die misgordel van die hoë eskarpment van die Drakensberg in Limpopo en Mpumalanga asook Lesotho en Eswatini. In Engels staan dit bekend as die Forest Beechwood. Die boom kan tot 10 m lank word. Die boom se FSA-nommer is 73.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online

Kategorie:Faurea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika