Moya Brennan, (gebore 4 Augustus 1952 – 13 April 2026) as Máire Ní Bhraonáin in Gweedore, County Donegal, Ierland, soms in die media bekendgestel as Maire Brennan, was 'n viervuldige Grammy-wenner as sangeres, en Ierland se topverkoper solokunstenaar.

Sien ook Clannad Iers-Gaelies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Ierse musici Kategorie:Sterftes in 2026