Letaba Ranch- Provinsiale Park of Groot-Letaba-wildreservaat, is 'n beskermde gebied in Limpopo Provinsie, Suid-Afrika. Dit is noord van die dorp Phalaborwa geleë, langs die Krugerwildtuin (ongegrens) en het 'n oppervlakte van ongeveer 42 000 ha. Die Groot-Letabarivier loop deur die park. Letaba Ranch Provincial Park

Natuurlewe Insluitend: Savanne-olifant, buffels, krokodille, koedoes, seekoeie, wildehonde en kameelperde.

Safarikamp Letaba Ranch het slegs een safarikamp in die reservaat, Mtomeni Safari Camp. Die kamp is omhein en is aan die oewer van die Groot-Letabarivier geleë.

Sien ook Balule-natuurreservaat Klaserie-wildreservaat Timbavati-wildreservaat

Verwysings

Kategorie:Natuurreservate in Limpopo