Nota: Moenie verwar word met verskeie ander Elandsberge nie.
Die Elandsberg is 'n kort bergreeks wat noordoos strek, tussen McGregor en die Breederivier in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit van Suid-Afrika. Vrolijkheid-natuurreservaat is in die westelike voetheuwels geleë. Dit bereik 'n hoogte van 682 m.Atlas of Southern Africa, Reader's Digest Association (1984),
Sien ook Vrolijkheid-natuurreservaat
Verwysings
Bron https://mapcarta.com/19081904
Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap