Die grasspinnekopbos (Serruria deluvialis) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net in die Kogelberg voor. Die struik word tot 30 cm lank en blom van September tot November.
Die plant groei op hoogtes van 100 - 300 m.
In Engels staan dit as die Grass Spiderhead bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas 1 Protea Atlas 2 Cyberleninka Plants of the World Online
Kategorie:Spinnekopbosse Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika