Die afgesonderde spinnekopbos (Serruria rostellaris) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Grabouw tot Hermanus, Groenlandberg, Caledon, Swartberg en Kleinrivierberge voor.

In Engels staan dit as die Remote Spiderhead bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas iNaturalist Plants of the World Online

Kategorie:Spinnekopbosse Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika