Die waaierblaar-spinnekopbos (Serruria pedunculata) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom onder andere in die Elandsberge voor.
In Engels staan dit as die Fan-leaf Spiderhead bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online
Kategorie:Spinnekopbosse Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika