Pekan is 'n stad en munisipaliteit (majlis daerah; distriksraad) in die Maleisiese deelstaat Pahang. Pekan het 27 657 stadsinwoners en is die hoofstad van die distrik (103 839 inwoners) met dieselfde naam.
Die vorige Mercedes-Benz S-klas is hier gebou tot in Junie 2013. duimnael|300px|Monument van die Royal Pahang-poloklub
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Maleisië