Tupinambarana (Portugees: Ilha Tupinambarana) is die derde grootste riviereiland ter wêreld na Marajó en Bananal en die tweede grootste bekende binnelandse riviereiland. Dit is tussen die Amasonerivier en sy sytakke Rio Madeira, Sucunduri en Abacaxis in die noordweste van Brasilië geleë. Dit lê in die Brasiliaanse deelstaat Amazonas. Tupinambarana beslaan 'n oppervlakte van 11 850.

duimnael|links|Kaart van Tupinambarana Op Tupinambarana lê die stad Parintins, met 'n bevolking van 109 150, wat vir die jaarlikse Bumba Meu Boi-fees bekend is.

Sien ook Bananal, 'n ander groot riviereiland binne die Amasonestelsel

Eksterne skakels

Kategorie:Eilande van Suid-Amerika Kategorie:Amazonas