Die Mercedes-Benz OM 138 is 'n dieselenjin wat deur Daimler-Benz vervaardig is. 'n Totaal van 5 719 eenhede is tussen 1935 en 1940 vervaardig. Mercedes-Benz 260 D Pullman-Limousine. Volgens Oswald is 1 082 enjins vir die L 1100 en 2 670 vir die L 1500 vervaardig. Daimler verklaar dat 1 967 dieselaangedrewe W138 gebou is. Dit was die eerste dieselenjin wat spesiaal vir 'n passasiersmotor ontwikkel en vervaardig is. Die eerste voertuig aangedryf deur die OM 138 was die Mercedes-Benz W138. Die ligte Mercedes-Benz-vragmotors L 1100 en L 1500 asook die bus O 1500 kon ook met 'n OM 138 bestel word, as alternatief vir die standaard Otto-enjin.Februar 1936: Der Dieselmotor im Personenwagen feiert Premiere links|duimnael|280px|Die W138 was toegerus met die OM 138. duimnael|center|280px|Ook toegerus met die OM 138: Die ligte vragmotors L 1100 - L 1500. Die vragmotor op hierdie foto het 'n houtgasopwekker en dienooreenkomstig 'n Otto-enjin.

Verwysings

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins