Die Kogelbergvaalstompie (Mimetes arboreus) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Mimetes behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs op die Kogelberg voor. Die struik is groot en word 2 tot 6 m hoog.
In Engels staan dit as die Kogelberg Pagoda bekend. Die boom se FSA-nommer is 72.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online
Kategorie:Mimetes Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika