duimnael|Alla Breve of half-kwart, is 'n simbool van musiek.

Alla breve is 'n musikale meter wat aangedui word deur die tydmaatteken-simbool raamloos|12px (n C met 'n vertikale lyn daardeur), wat die ekwivalent is van raamloos|12px. Die term is Italiaans vir "op die brewis", wat oorspronklik beteken dat die maat op die brewis getel is.

Sien ook Musieksimbole

Verwysings

Eksterne skakels