Die Wasbankspruit is 'n rivier wat noord van Rossouw in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Kraairivier wat later in Aliwal-Noord by die Oranjerivier aansluit.

Eksterne skakel Google-kaart van die Wasbankspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Kraairiviersytakke