Die Telerivier of Tellerivier Gazetteer (1986) Journals.co.za Staatskoerant - Government Gazette (1937) Gazettes.africa.com is 'n rivier en 'n belangrike sytak van die Oranjerivier. Dit vorm vir ongeveer 50 km die internasionale grens tussen die Oos-Kaap van Suid-Afrika en Lesotho se suidwesgrens.

duimnael|regs|280px|Die Telerivier op die grens van Suid-Afrika en Lesotho (in die suidwestelike hoek)

Oorsprong Suidelike Drakensberg, net wes van Tiffendale ski-oord

Monding Oranjerivier

Sytakke Blikanaspruit (SA-kant) Tyinindinirivier (sytak) KwaNomlengaba (SA-kant) KwaBangindlala (SA-kant) Magqadanyana (SA-kant) Palmietspruit (vloei naby aan Tele) Sigotestroom (Lesotho-kant)

Sien ook Telebrug

Verwysings

Eksterne skakel Google-kaart van die Telerivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Riviere in Lesotho