Die Wolwespruit is 'n spruit wat suid van Barkly-Oos in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Wasbankspruit wat later by die Kraairivier aansluit op pad na die Oranjerivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Wolwespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Kraairiviersytakke