Wilhelm van der Walt, gebore 18 Augustus 1984, in Bloemfontein, Vrystaat, is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Van der Walt het sy debuut op televisie gemaak in die SABC 2-sepie, 7de Laan, as die karakter Ty Prinsloo. Hy het B.A. Drama en Teaterkuns aan die Universiteit van die Vrystaat studeer en het sy honneursgraad in 2007 behaal. Hy het sy studies voortgesit en sy meestergraad aan die Universiteit Stellenbosch behaal terwyl hy ook meer blootstelling aan ander teatergenres gehad het en sy loopbaan as akteur kon verryk.
Filmografie
Soos Gister; kort film; vertolk die rol van Johan; vervaardig deur Homebrew Films; regie: Mavin-Lee Beukes Onder die Tafel; vertolk die rol van Emile; regie: Hannes Loubser Bloedson; kort film; vertolk die rol van Dirk; regie: Albert Snyman en Louis Pretorius Stuur Groete aan Mannetjies Roux; vertolk die rol van Anton; regie: Paul Eilers Nantes; kort film; vertolk die rol van Johan; regie: René van Rooyen Rooiland; vertolk die rol van Fransie; regie: Jaco Bouwer The 12 Disciples of Nelson Mandela; vertolk die rol van ʼn polisieman; regie: Thomas Allen Harris March the Second; vertolk die rol van Shark; regie: Kyle van Tonder
Televisie
Dinge Van 'n Kind; vertolk die rol van die ouer Simon. Vervaardig deur Nagvlug Films (2022) Die Spreeus; vertolk die rol van Hugo (2019) 7de Laan; vertolk die rol van Ty Prinsloo; vervaardig deur Danie Odendaal Produksies (2012 – 2016) Die Boland Moorde; vertolk die rol van Tom; vervaardig deur kykNET; regie: Jaco Bouwer Ouma en Oupa sit op die stoep; vertolk die rol van Pierre; vervaardig deur kykNET; regie: Leon Kruger
Teater
Koningin Lear; vertolk die rol van Hendrik; regie: Marthinus Basson The Borrow Pit; vertolk die rol van George Dyer; regie: Jemma Kahn Slim se Baas; vertolk die rol van Robert; regie: Petrus du Preez Klippe wat Val; vertolk die rol van Kannetjie; regie: Phillip Rademeyer Liewer; vertolk die rol van Xander; regie: Jaco Bouwer Dop; vertolk die rol van Tim; regie: Sylvaine Strike Mis; vertolk die rol van die konstabel; regie: Gaerin Hauptfleisch Pleisters vir die dooies; vertolk die rol van HK; regie: Nico Scheepers Pa, maak vir my ʼn vlieër, Pa; vertolk die rol van die man; regie: Albert Martiz Kul; vertolk die rol van Markus Bakker; regie: Jacques Theron Son.Maan.Sterre; vertolk die rol van Ollie; regie: Christiaan Olwagen ‘ART’; vertolk die rol van Serge; regie: Marthinus Basson Land van Skedels; vertolk die rol van Boetie; regie: Nicola Hanekom Vlooi en die Eiland; vertolk die rol van Kalla; regie: Marinda Engelbrecht The Cherry Orchard; vertolk die rol van Leonid; regie: Sandra Temmingh Droom; vertolk die rol van Xander; regie: Christiaan Olwagen Poppekas; vertolk die rol van Thinus; regie: Ilne Fourie Lost in the Stars; vertolk die rol van Arthur; regie: Matthew Wild Rooiland; vertolk die rol van Frans; regie: Jaco Bouwer Die Rebellie van Lafras Verwye; vertolk die rol van die sersant; regie: Albert Maritz A Lie of the Mind; vertolk die rol van Frankie; regie: Luke Ellenbogen The Real Inspector Hound; vertolk die rol van die inspekteur; regie: Chris Weare Lament in G; vertolk die rol van Samuel; regie: Mari Borstlap Broken Glass; vertolk die rol van Sir Anthony; regie: Janice Honeyman Dream, Brother; vertolk die rol van Rex; regie: Tara Louise Notcutt High School Musical (China en Taipei, Taiwan toer); vertolk die rol van Kratnoff; regie: Paul Warwick Griffin Cosi; vertolk die rol van Doug; regie: Scott Sparrow Mephisto; vertolk die rol van Otto Ulrich; regie: Chris Weare Iets uit Niets; vertolk die rol van Mnr. Besemberg; regie: Waldemar Schultz Antony and Cleopatra; vertolk die rol van Thidias; regie: Marthinus Basson Cabaret; vertolk die rol van Cliff Bradshaw; regie: Marthinus Basson Ouens is nie Pizzas nie; vertolk die rol van Abrie; regie: Neïl Rademann Rooikappie; vertolk die rol van Faktotum Fanie; regie: Gaerin Hauptfleisch The Real Thing; vertolk die rol van Max; regie: Antoinette Kellermann Sakrament; vertolk die rol van Martin; regie: Marthinus Basson Loot; vertolk die rol van Hal; regie: Marthinus Basson Proof; vertolk die rol van Hal; regie: Gerben Kamper Aspoestertjie; vertolk die rol van Stiefsuster Anna; regie: Gerben Kamper Taraboemdery; vertolk die rol van Buks; regie: Antoinette Kellermann Hamlet; vertolk die rol van Laertes; regie: Ralph Lawson Die Goue Pantoffels: Die Heks, die trol en die towerspel; vertolk die rol van Dolfineus die trol; regie: Cornel van Zyl en Ane Mostert Family 2.0; vertolk die rol van die dogter; regie: Antoinette Kellermann Rooikappie en die Wolf; vertolk die rol van Brawe Basie; regie: J.P. du Plessis The Little Shop of Horrors; vertolk die rol van Seymour Krelborn; regie: Hennie van Greunen Pinocchio; vertolk die rol van Lamppit; regie: Gerben Kamper Jan en die Boontjierank; vertolk die rol van Jan; regie: Carel Nel Lewensreg; vertolk die rol van Frans Conradie; regie: Nico Luwes Wit; vertolk die rol van Dr. Jason Posner; regie: Gerben Kamper Bloeiende Lente; vertolk die rol van Melchior; regie: Gerben Kamper Breinbliksem; vertolk die rol van Sky; regie: Thys Heydenrych Die van Aardes van Grootoor; vertolk die rol van Fanie van Aarde; regie: Stephanie Brink Waaihoek se Vinkel en Koljander: vertolk die rol van Vraagom; regie: Nico Luwes Of Mice and Men; vertolk die rol van Whit; regie: Pieter Venter Alice in Wonderland; vertolk die rol van White Rabbit; regie: Stephanie Brink Hansie en Grietjie; vertolk die rol van Hansie; regie: J.P. du Plessis Slym; vertolk die rol van Paddarotti; regie: Thys Heydenrych Cleopatra in Egipte; vertolk die rol van Imhotep; regie: Michelle Luwes Die Kaukasiese Krytsirkel; vertolk die rol van die pantserruiter; regie: Nico Luwes Liewe Heksie en Blommeland; vertolk die rol van die kanselier; regie: Pieter Venter Oklahoma!; vertolk die rol van Slim; regie: Neil van Niekerk Die Laaste Aand; vertolk ʼn rol in die koor; regie: Hennie van Greunen Tosca; vertolk ʼn rol in die koor; regie: Hennie van Greunen Madame Butterfly; vertolk ʼn rol in die koor; regie: Hennie van Greunen
Radio Kop; vertolk die rol van Set; regie: Johan Rademan Dop; vertolk die rol van Tim; regie: Johan Rademan Vakansie in Bangkok; vertolk die rol van Johan Beukes; regie: Joanie Combrinck Flessie vir Depressie; vertolk die rol van Frans Vergeet; regie: Joanie Combrinck King Lear; vertolk die rol van Edgar; regie: Bettie Kemp The Lady from the Sea; vertolk die rol van Lyngstrand; regie: Bettie Kemp
Toekennings kykNET Fiësta-toekenning: Beste Akteur, vir Klippe wat val (2019) Aardklop-nominasie: Beste Akteur, vir Klippe wat val (2018) Woordfees Trofee-nominasie: Beste Akteur, vir Klippe wat val (2018) kykNET Fiësta-nominasie: Beste Ondersteunende rol, vir Liewer (2018) Kanna-nominasie: Beste Ondersteunende rol, vir Dop (2017) Naledi Teater-nominasie: Deurbraak Uitvoering, vir Dop (2017) Naledi Teater-nominasie: Beste Ondersteunende rol, vir Dop (2017) SAT Magazine-nominasie: Beste Akteur in ʼn Toneelstuk, vir Dop (2017) Tempo-nominasie: Sepie Akteur van die Jaar, vir 7de Laan (2016) Kanna-nominasie: Beste Manlike Hoofrol, vir Son.Maan.Sterre (2016) kykNET Fiësta-nominasie: Beste Manlike Hoofrol, vir Son.Maan.Sterre (2016) Aardklop-toekenning: Beste Akteur by Aardklop Kunstefees, vir Son.Maan.Sterre (2015) Tempo-nominasie: Sepie Akteur van die Jaar, vir 7de Laan (2015) Woordfees Trofee-nominasie: Beste Ondersteunende rol, vir Son.Maan.Sterre (2015) Royalty Sepie Nominasie: Uitstaande Manlike Skurk, vir 7de Laan (2015) Fleur du Cap-nominasie: Beste Ondersteunende rol, vir Rooiland (2014) kykNET Fiësta-nominasie: Beste Opkomende Kunstenaar, vir Rooiland (2012) Fleur du Cap-nominasie: Mees Belowende Student (2010)
Bronnelys https://www.artistsone.co.za/men-34-44/699707/wilhelm-van-der-walt https://www.imdb.com/name/nm3318371/ http://thespians.co.za/wilhelm-van-der-walt-ct/ https://markettheatre.co.za/envira/dop/dop-starring-andre-odendaal-and-wilhelm-van-der-walt/ https://www.channel24.co.za/TV/News/7de-laan-says-goodbye-to-yet-another-star-20160222 https://kyknet.dstv.com/fliek/die-leeftyd-van-n-orgidee/wilhelm-van-der-walt/akteur https://www.innibos.co.za/betroudag__trashed/wilhelm-van-der-walt/ http://www.brucedennill.co.za/tag/wilhelm-van-der-walt/ http://48hours.co.za/2013/04/25/gritty-vibrant-rooiland-transcends-festival-hype/2-wilhelm-van-der-walt-b/
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs