Die Kwenxurarivier is 'n rivier wat in die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond ongeveer 52 km noordoos van Oos-Londen uit in die Indiese Oseaan.

Oorsprong

Sytakke Mgcogospruit

Eksterne skakel Google-kaart van die Kwenxurarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap