Die Izaksrivier is 'n spruit wat net noord van die Nasionale Bergkwaggapark in die Oos-Kaap vloei. Dit is geleë in die opvangsgebied van die Groot-Visrivier.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Izaksrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap