Parow kan verwys na:
Plekke Parow, 'n voorstad van Kaapstad Parow (kiesafdeling), 'n voormalige kiesafdeling
Mense Jack Parow (gebore 1982), verhoognaam van die kletsrymer Zander Tyler Johann Parow (gebore 1833), 'n Duitse kaptein na wie die voorstad Parow vernoem is