George Goch is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë en is bekend vir sy manshostelle wat in die meerderheid deur Zoeloes bewoon word.
George Goch is ook 'n bekende passasierstreinstasie, die vierde een na die ooste op die voorstedelike lyn tussen Johannesburg Parkstasie en Germiston.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg