Die Loopspruit is 'n takrivier van die Mooirivier in Noordwes, Suid-Afrika.

Oorsprong Die Loopspruit ontspring suid van Oos-Driefontein-myn en vloei suid en suidoos, deur die middedorp van Fochville en dan algemeen weswaarts. Dit word opgedam deur die Klipdrifdam voor dit by die gholfbaan in Potchefstroom by die Mooirivier aansluit.Mooirivier

Die water in die Mooirivier en sy store is erg besoedel met swaarmetale as gevolg van goud- en uraan-mynontginning in die rivierbekken.Radioaktiwiteit moniteringsprogram - Mooirivier opvanggebied

Verwysings

Kategorie:Noordwes Kategorie:Riviere in Noordwes