Die Dwerg-noordelike woudsuikerbos (Protea angolensis angolensis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie kom in westelike Angola, Burundi, suidelike Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, suid- en wes-Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.
Die struik is klein en word net 60 cm hoog en word hoofsaaklik in graslande gevind. In Engels staan dit as die Angolan protea of die Northern protea bekend. Die plant het twee subspesies: Protea angolensis var. roseola Chisumpa & Brummitt Protea angolensis var. trichanthera (Baker) Brummitt
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys Mosambiek Flora Malawi Flora Zambië Flora Zimbabwe Flora Plants of the World Online
Kategorie:Protea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe