Hierdie artikel handel oor die sytak van die Groot-Visrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier (dubbelsinnig)

Die Mooirivier is 'n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap