Die Xuxuwa is 'n spruit wat noord van Fort Beaufort in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Katrivier wat later by die Groot-Visrivier aansluit op pad na die Indiese Oseaan.
Eksterne skakel Google-kaart van die Xuxuwaspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap