Die Wilgeboomsrivier is 'n spruit wat noord van Cradock in die Oos-Kaap vloei. Dit vloei vir lang ente parallel met die Groot-Visrivier voordat dit verder suid daarby aansluit op pad na die Indiese Oseaan.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Wilgeboomsrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap